onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Skep jou eie woordeboek

Microsoft® Office 2007
  • Klik op die Office-knoppie links bo in die hoek Word Options-knoppie regs onder Proofing-duimgids.
  • Kyk onder When correcting spelling in Microsoft Office programs klik dan op Custom Dictionaries.
  • Onder Custom Dictionaries, klik op New...
  • Benoem nou die nuwe woordeboek, bv. Afr.dic en klik op die Save-knoppie.
  • Maak seker dat slegs die nuwe woordeboek nou ’n regmerkie langs hom het deur in die blokkie te klik. Klik op Yes as daar ‘n boodskap verskyn.

Die nuwe woordeboek behoort nou gereed te wees om te gebruik. Nou kan jy op enige woord in jou dokumente regsklik en dit na hierdie woordeboek toe kopieer.

Microsoft® Office 2010
  • Klik op die File links bo in die hoek Options links onder Proofing-duimgids.

Microsoft® Office 2013

Microsoft® Office 2016

  • Klik op Ok

Die nuwe woordeboek behoort nou gereed te wees om te gebruik. Nou kan jy op enige woord in jou dokumente regsklik en dit na hierdie woordeboek toe kopieer.

Microsoft® Office 2019 / 365